"Uit Bethlehem" lyrics
Bernice West & Johan Vorster Lyrics
"Uit Bethlehem"
Uit Bethlehem is daar gebôre
'N Verlosser vir jou en my
Hy is die hoop vir hierdie wêreld
So donker en alleen
Uit Bethlehem
Uit Bethlehem
Ons bid vir jou
'N Geseënde tyd
Ons bid vir jou
Sy seëninge so ryk
Ons bid vir jou
En jou gesin
'N Groot geskenk gebring
Uit Bethlehem
Ons spreek geloof, en hoop, en liefde
Ons spreek omgee en samesyn
Kom ons reik uit na ons naaste
Wees die sout en wees die lig
'N Huis wat op die heuwel staan
Ons bid vir jou
'N Geseënde tyd
Ons bid vir jou
Sy seëninge so ryk
Ons bid vir jou
En jou gesin
'N Groot geskenk gebring
Uit Bethlehem
En daar is hoop en daar is vrede
Hy is die rede dat ons lewe
Aaaah
Uit Bethlehem
Ons bid vir jou en jou gesin
'N Groot geskenk gebring
Uit Bethlehem
Ons bid vir jou
'N Geseënde tyd
Ons bid vir jou
Sy seëninge so ryk
Ons bid vir jou
En jou gesin
'N Groot geskenk gebring
Uit Bethlehem
Uit Bethlehem
Is daar gebore
'N Verlosser
Vir jou
En my
- AZLyrics
- B
- Bernice West Lyrics