"Bietjie Chill" lyrics
"Bietjie Chill"
Ek het 'n naweek
Net bietjie kort
Om by alles uit te kom dat ek kan vrot
Ek het my baby
En ek like haar crazy
Maar as ek nou moes eerlik wees met haar
Sou ek sê ""jy is my lewe
Voltooi my elke dag
Maar partykeer kort ons 'n bietjie mannekrag""
Soms wil die boys net bietjie chill
Nie omdat ons moet nie, want ons wil
Ek meen ons like die dames kwaai
Soos hul sê te veel van 'n goeie ding
Dis hoekom ons die liedjie sing
Soms wil die boys net bietjie chill
Nie omdat ons moet nie, want ons wil
Ek meen dis lekker saam met ouma
Maar sy kan gaan hang by jou ma
Soms wil die boys net bietjie chill
Ek het 'n af dag
Maar ek het baie aan
Daar's 'n hele paar ouens wat die moeilikheid verstaan
Sy is my als
Het al saam haar gewals
Maar as ek kon eerlik wees met haar
Sou ek sê ""jy is my lewe
Voltooi my elke dag
Maar partykeer kort ons 'n bietjie mannekrag""
Soms wil die boys net bietjie chill
Nie omdat ons moet nie, want ons wil
Ek meen dis lekker saam met ouma
Maar sy kan gaan hang by jou ma
Soms wil die boys net bietjie chill
Oh oh oh oh oh
Oh oh oh oh oh
Gee 'n man 'n blaaskans, baby
Oh oh oh oh oh
Oh oh oh oh oh
My lyf, jy weet jy is my lewe
Jy voltooi my elke dag
Partykeer kort jy 'n bietjie mammakrag
Soms wil die girls net bietjie chill
Nie omdat hul moet nie, want hul wil
Ek weet jy like die manne kwaai
Soos hul sê te veel van 'n goeie ding
Dis hoekom ons die liedjie sing
Soms wil die boys net bietjie chill
Nie omdat ons moet nie, want ons wil
Ek meen dis lekker saam met ouma
Maar sy kan gaan hang by jou ma
Soms wil die girls (boys)
Soms wil die boys net bietjie chill
- AZLyrics
- E
- Eloff Lyrics