"Country Probeer" lyrics

"Country Probeer"

Jy wil graag dans vir Dallas Cowboys
Jy sê die Bulle maak jou moeg
Jou eerste liefde is country, hunting, banting
Jy kry net nie genoeg nie
Jou favourite TV Show is Nashville
Ek vang nog op met Yellowstone
Wil nie geken word as tjommie, buddy, pellie
Hou my uit die friend zone

Want daar's net een probleem
Ek het te veel om te leer
Vir jou gee waarvan jy hou
Om net jou tipe te wees
Niks meer wat ek begeer nie
Maar ek is nie die ou

Met die cowboy boots
Of soos Kip Moore gebou nie
Of 'n tien ton buckle langs my hand-geweer
'N Honkey tonk honey
Was nog nooit my geur
Maar vir jou
Sal ek country probeer
Vir jou sal ek country probeer

Vir jou sal ek country probeer

Jy't 'n gesiggie uit 'n magazine
Jou agterlyfie maak my kyk
My eerste liefde is rugby, kampvuur, gatskuur
Line-dance is nie vir my nie
Jy drink net koffie, glad nie tee nie
Besit 'n BassPro hoed
Hou van mechanical-bull ry, uit bly, skelm vry
Ek't nie country in my bloed nie

Want daar's net een probleem
Ek het te veel om te leer
Vir jou gee waarvan jy hou
Om net jou tipe te wees
Niks meer wat ek begeer nie
Maar ek is nie die ou

Met die cowboy boots
Of soos Kip Moore gebou nie
Of 'n tien ton buckle langs my hand-geweer
'N Honkey tonk honey
Was nog nooit my geur
Maar vir jou
Sal ek country probeer
Vir jou sal ek country probeer

Vir jou sal ek country probeer

Met die cowboy boots
Of soos Kip Moore gebou nie
Of 'n tien ton buckle langs my hand-geweer
'N Honkey tonk honey
Was nog nooit my geur
Maar vir jou
Sal ek country probeer
Vir jou sal ek country probeer

Vir jou sal ek country probeer