"Eie Smaak" lyrics

"Eie Smaak"
(feat. Ricus Nel)

Hou van 'n stoute kyk
Weet jy van wat ek praat?
Vir my's 'it net 'n lyf
Maar ek verstaan my maat
Almal het hulle eie smaak
Het hulle eie smaak

Hou van 'n bietjie byt
Weet jy wat ek bedoel?
Maar op die eerste date?
Weet nou hoe jy voel
Almal het hulle eie smaak
Het hulle eie smaak

Sy's 'n koue bier, toffie taai
Ooh, sy's 'n oepsie op 'n warm braai
Kan die heel aand lank na haar lyfie kyk
Perfek gesny soos 'n plankie steak
Sy's volroom Coca-Cola
As sy vra, ja, is ek nou daar
Lekkerder as 'n langnaweek
Sy's so warm, sy kan nat hout aan die brand steek

Hou van persoonlikheid
Met 'n lyf wat praat
Ek hou van boudjies
Te veel, my maat
Almal het hulle eie smaak
Het hulle eie smaak

Wyn sonder ys
Tong 'n bietjie los
Paarl tot Parys
Oh, ek verstaan mos
Almal het hulle eie smaak
Het hulle eie smaak

Sy's 'n koue bier, toffie taai
Ooh, sy's 'n oepsie op 'n warm braai
Kan die heel aand lank na haar lyfie kyk
Perfek gesny soos 'n plankie steak
Sy's volroom Coca-Cola
As sy vra, ja, is ek nou daar
Lekkerder as 'n langnaweek
Sy's so warm, sy kan nat hout aan die brand steek

Al is dit Monique, Angelique, Dominique
Ooh, almal van hulle
Mm, ek hoor jou, ja
Al is dit Liza, Riza, Louisa
Daar's soveel van julle

Sy's 'n koue bier, toffie taai
Ooh, sy's 'n oepsie op 'n warm braai
Kan die heel aand lank na haar lyfie kyk
Perfek gesny soos 'n plankie steak
Sy's volroom Coca-Cola
As sy vra, ja, is ek nou daar
Lekkerder as 'n langnaweek...

Sy's 'n koue bier, toffie taai
Ooh, sy's 'n oepsie op 'n warm braai
Kan die heel aand lank na haar lyfie kyk
Perfek gesny soos 'n plankie steak
Sy's volroom Coca-Cola
As sy vra, ja, is ek nou daar
Lekkerder as 'n langnaweek
Sy's so warm, sy kan nat hout aan die brand steek

Warm soos 'n alarm
Mooi was nog nooit lelik nie