"308" lyrics
Ricus Nel & Riaan Benadé Lyrics
"308"
So kyk 'n 243 is 'n lekker ding die
Maar hy's bietjie lig in die broek
En dan 'n 30-06, die manne sê hy kwes
Maar hy bang hom want hy skop hom met 'n koek, hou
Die 303, gemaak vir Oupie
Gewerk maar hy't afgetree
En die 270 laat die bokkies brul
Ma jy wag hom laat hy kansie gee
Daar's niks wat jag soos 'n 308
Want dis Boef-Bah-Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
Waar die 308 nog jag
Niks wat jag soos 'n 308
Want dis Boef-Bah-Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
Waar die 308 nog jag
Kyk, 'n 375 het 'n lekker lyf
Maar sy baas se tottie is kort
En 'n 458 wag vir die dag
Wat 'n 'Fant jou in jou poefie stort
En dan 'n 300, gebore bedonnerd
Wie kort 'n kakebeen?
En 'n 338 laat die manne lag
Want ons jag nie op 'n kilo heen
Daar's niks wat jag soos 'n 308
Want dis Boef-Bah-Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
Waar die 308 nog jag
Niks wat jag soos 'n 308
Want dis Boef-Bah-Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
Waar die 308 nog jag
Daars 'n magdom koele in die wêreld
Nog niks gesê en ek wil nie sê
Oor die 6.5'we nie
Kyk Riaan, alles werk, gebruik wat jy het, dis mos lekker om te jag
Maar daar's niks wat jag soos 'n 308
Want dis Boef-Bah-Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
Waar die 308 nog jag
Niks wat jag soos 'n 308
Want dis Boef-Bah-Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
Waar die 308 nog jag
Jy kan vir my oppi horison kry
Waar die 308 nog jag
Jy kan vir my oppi horison kry
Waar my 308 nog jag
Nou ma toe
Dan is dit so
- AZLyrics
- R
- Riaan Benadé Lyrics