"Haai Haai" lyrics
Riaan Benadé & Ricus Nel Lyrics
"Haai Haai"
Het Ricky jou vertel
Van oom Dries du Plooy
Hy's so fris, so sterk, so moerig soos 'n daggabooi
Manne hy's nors, hoor
Jy verstaan nie, my maat
Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad
Maar as die bakkie staan en idle
Reg vir die dag se jag
Dan kom oom Dries du Plooy en sê "Kêrels, wag 'n slag"
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai, vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
Eindelik innie veld
Vat skaars 'n spoor
Maar die tjoppie en die doppie en die son maak dat ons verloor
Toe vat ons 'n breek
Want ons is dik gevreet
Toe maak oom Dries al die houtjies bymekaar dat ons vuur aan steek
En die bakkie staan en idle
Reg om verder te jag
Toe kom oom Dries du Plooy alweer en sê "Kêrels, whoah, wag 'n slag"
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai, vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
Ohh eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie
Eet, eet, eet, ons voete vat nie grond nie
Oom Dries jy weet dis die derde keer wat ons al braai
Ooh eet, eet, eet, die hardekole knetter
Eet, eet, eet, ons vat 'n bietjie better
Dis laat in die aand almal wil gaan slaap, maar oom Dries wil eers iets sê
"Kêrels wag 'n slag"
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Haai haai, vergeet die slaai, voor ons waai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
Ohh, eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie
Eet, eet, eet, ons voete vattie grond nie
Oom Dries jy weet ons is gatvol al gebraai
Ohh, eet, eet, eet die hardekole knetter
Eet, eet, eet, ons vat 'n bietjie better
Eet, eet, eet dis die vierde keer wat ons al braai
- AZLyrics
- R
- Riaan Benadé Lyrics