"Ons Sal Self" lyrics

Jay, Chris Else, Tasha, Touch of Class, Ivan Roux, Charlize Berg, Liezel Pieters, Gerhard Steyn, Ruhan Du Toit, Demi Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn & Dewald Wasserfall Lyrics

"Ons Sal Self"

Hier was niks
'n Paar honderd jare terug
(Ooh-oh, ooh-oh)
Toe kom ons hier
En nou dra ons die gewig
(Ooh-oh, ooh-oh)

Van 'n land wat by ons vat
Elke druppel sweet wat ons kon sweet
En hulle weet

Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie
Niks kan ons maak kniel behalwe God nie

Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het, oorwin het
Toe alles teen ons staan
En ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie, dit keer nie
Wat ons nog gaan bereik nie
Ons sal self

(Heyy)
Soos dit is
Word alles oorgegee (Ooh-oh, ooh-oh)
Daar is niks wat ons spore weg kan vee (Ooh-oh, ooh-oh)

Uit grond wat in ons hart meer as wat ons nodig het kan gee
En ons weet

Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie
Niks kan ons maak kniel behalwe God nie

Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het, oorwin het
Toe alles teen ons staan
En ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie, dit keer nie
Wat ons nog gaan bereik nie
Ons sal self

Na al die jare, ken ons die waarde
Van die staan as een man
En ons onthou
Waar ons begin het
Gedink hul ons stil het
Maar dis wie ons is (Dis wie ons is)

Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het, oorwin het
Toe alles teen ons staan
En ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie, dit keer nie
Wat ons nog gaan bereik nie
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Toe alles teen ons staan
En ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog gaan bereik nie
Ons sal self