"Rowwe Bliksem" lyrics

Riaan Benadé & Jay Lyrics

"Rowwe Bliksem"

Hey, Oom Jay

Hoe kom mens op daai vibe?
Man, ek sal die cooler laai
Maar waantoe gaan ons waai?
Ons stop sommer om die draai

En ons gaan vir Meyer kuier
Maar wat as Meyer weier?
Ons sê ons brandewyn is klaar
Want daar's nog baie daar

Vat my dronk, ek's huis toe
Hou my vas of ek dans my dood

Op Buffelsfontein raak ons honkey-tonk jonk
As ons nie vanaand pas op nie sit on weer in die tronk
Oh-weh-oh maak my los
Oh-weh-oh kom ons gaan bos

Hier word ons vanaand weer uitgegooi, verloor ek weer 'n nooi
Daarsy, ditsum, jou rowwe bliksem
Daarsy, ditsum, jou rowwe bliksem

Ja, nou's ons op daai vibe
Want jy bederf jouself
Ek hoor die haan al kraai
Dis van diep in die bottel delf

Het Meyer al loop sluimer?
Nee, hy olie nog sy bike
O, dan gaan die bliksem kuier
Maak vas jou belt, my maat

Vat my dronk, ek's huis toe
Hou my vas of ek dans my dood

Buffelsfontein raak ons honkey-tonk jonk
As ons nie vanaand pas op nie sit ons weer in die tronk
Oh-weh-oh maak my los
Oh-weh-oh kom ons gaan bos

Hier word ons vanaand weer uitgegooi, verloor ek weer 'n nooi
Daarsy, ditsum, jou rowwe bliksem
Daarsy, ditsum, jou rowwe bliksem

Hey, Oom Jay, hoe maak 'n hadida?
Hy maak so
Maak klaar daar, balke toe

Vat my dronk, ek's huis toe
Smaak my Jay dans hom nou dood

Buffelsfontein raak ons honkey-tonk jonk
As ons nie vanaand pas op nie sit on weer in die tronk
Oh-weh-oh maak my los
Oh-weh-oh kom ons gaan bos

Hier word ons vanaand weer uitgegooi, verloor ek weer 'n nooi
Daarsy, ditsum, jou rowwe bliksem
Daarsy, ditsum, jou rowwe bliksem
Daarsy, ditsum, jou rowwe bliksem
Maak klaar daar