"Swipe Regs" lyrics
"Swipe Regs"
Rooi Billabong bikini aan
Sy's mooier as die nooi aan die regterkant
Maar die foto pixelate, ek wonder is sy fake?
Flip bra, ek moet mooi besluit
21 en sy het 'n Pug of twee
Maar ek sal vir haar 'n Cocker Spaniel gee
Sy lyk of sy kan dans en sy in Afrikaans?
My vingers, my vingers beginne sweet
Soos my duim, duim, duim oor die skerm vee
Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee
So kom dat ek jou iets van my leer
SWIPE LINKS, vir 'n mansion en 'n blink BMW
En die leë beloftes wat hy gaan gee
SWIPE REGS vir die doodgewone Polo ou
Ek's by die beach bum bar babe kom gou-gou
SWIPE LINKS vir die ballie wat jou try verlei
Wat 'n jong trophy wife wil kry
Soek jy
Iemand wat jou kan verlei?
SWIPE REGS vir 'n seesand somervry
Volgende in lyn, kom van Bloemfontein
Sy't 'n bakkie, dra geen hakkies, sy's die girl vir my
Biltong is haar ding, sy's altyd in die gym
Flip bra, sjoe bra
Dis a match, sy's 'n catch, ek like daai "ping"-geluid
My lyn in die water, sy't die aas gebyt
Sy soen in Afrikaans, daai lyfie sal kan dans
My vingers, my vingers beginne sweet
Soos daai ski-ski pants oor die skerm beweeg
Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee
So kom dat ek jou iets van my leer
SWIPE LINKS, vir 'n mansion en 'n blink BMW
En die leë beloftes wat hy gaan gee
SWIPE REGS vir die doodgewone Polo ou
Ek's by die beach bum bar babe kom gou-gou
SWIPE LINKS vir die ballie wat jou try verlei
Wat 'n jong trophy wife wil kry
Soek jy
Iemand wat jou kan verlei?
SWIPE REGS vir 'n seesand somervry
Kaalvoet seesand somer
Seesand somer saam my
Kaalvoet seesand somer
'N Seesand somervry
Ooh swipe regs vir my
My vingers, my vingers beginne sweet
Soos my duim, duim, duim oor die skerm vee
Ek weet jy wonder, jy wonder wat kan gebeur
So kom dat ek jou iets van my leer
SWIPE LINKS, vir 'n mansion en 'n blink BMW
En die leë beloftes wat hy gaan gee
SWIPE REGS vir die doodgewone Polo ou
Ek's by die beach bum bar babe kom gou-gou
SWIPE LINKS vir die ballie wat jou try verlei
Wat 'n jong trophy wife wil kry
Soek jy
Iemand wat jou kan verlei?
SWIPE REGS vir 'n seesand somervry
Writer(s): Nicholas Jordaan, Hugo Ludik, Don Kelly, Brandon Eloff, Adolf Vorster
- AZLyrics
- E
- Eloff Lyrics