"Elke Liewe Ding" lyrics
"Elke Liewe Ding"
Geluk is aan my kant
Word wakker elke oggend
'N Klein dou-druppel soen
My hart klop in jou hand
Die regte ritme gevind
Weet nie wat ek ooit sou doen
As ek weer terug sal moet gaan
Na 'n wêreld waar ons twee nie bestaan nie
Ek is dalk jonk maar nietemin
Ek kan hierdie vir jou sing
Ek sal altyd na jou kyk
Met alles in my, niks kan met jou vergelyk
Niemand sal ooit jou plek kan vat
Want jy's die beter helfde van my woestyn hart
My diepste dors geles
As jy die son is wag ek vir jou in die weste
Net om jou te kan vang
Deur die dik en dun
Na wat die storms bring
Jy's elke liewe ding
Verloor ek soms die pad
Gee jy weer vir my rigting
'N Lighuis in die onweer
Solank jy net weet dat
Jy's my herberg, ek's jou ontvlugting
Jy't 'n huis by my, ek sweer
Ekke sal nooit weer terug wil gaan
Na 'n wêreld waar ons twee nie bestaan nie
Ek is dalk jonk maar nietemin
Ek kan hierdie vir jou sing
Ek sal altyd na jou kyk
Met alles in my, niks kan met jou vergelyk
Niemand sal ooit jou plek kan vat
Want jy's die beter helfde van my woestyn hart
My diepste dors geles
As jy die son is wag ek vir jou in die weste
Net om jou te kan vang
Deur die dik en dun
Na wat die storms bring
Jy's elke liewe ding
Jy's elke, elke liewe ding
Jy's, jy's elke, elke liewe ding
Jy's, jy's elke, elke liewe ding
Jy's, jy's elke, elke liewe ding, jy's
Ek sal altyd na jou kyk
Met alles in my, niks kan met jou vergelyk
Niemand sal ooit jou plek kan vat
Want jy's die beter helfde van my woestyn hart
My diepste dors geles
As jy die son is wag ek vir jou in die weste
Net om jou te kan vang
Deur die dik en dun
Na wat die storms bring
Jy's elke liewe ding
Jy's elke, elke liewe ding
Jy's, jy's elke, elke liewe ding
- AZLyrics
- E
- Eloff Lyrics
album:
"Wat Kan 'n Man Dan Doen?" (2025)