"Vlerke" lyrics
"Vlerke"
Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê
Kerk op elke Sondag
Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens
'N Klein Karoo sonsak
Voel haar hande oor my lyf kry hoendervleis want my
Annamarie se lippe teen my nek, toe ek los trek sê sy
Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy (Hey, hey, hey)
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan (Hey, hey, hey)
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê
Vir meer as net een rede
Hou van dans en braai en lepellê
My Annamarie ek lewe
Vir daai hande oor my lyf kry hoendervleis want my
Annamarie se lippe teen my nek, toe ek weg trek sê sy
Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy (Hey, hey, hey)
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan (Hey, hey, hey)
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Is jy alleen?
Dan hoef jy net te vra
Is jy alleen?
My Annamarie ek's daar
Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê
Kerk op elke Sondag
Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens
My Klein Karoo sonsak
Voel haar hande oor my lyf kry hoendervleis want my
Annamarie se lippe teen my nek, toe ek weg trek sê sy
Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy (Hey, hey, hey)
Op duisend reënboë dans net soos jy (Hey, hey, hey)
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan (Hey, hey, hey)
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Writer(s): Anneli Van Rooyen, Nicholas Jordaan, Roland Kaiser, Norbert Hammerschmidt, Hugo Ludik, Peter Giesecke, Brandon Eloff
- AZLyrics
- E
- Eloff Lyrics
album:
"Wat Kan 'n Man Dan Doen?" (2025)