"Die Hart" lyrics
"Die Hart"
As jy glimlag
Skyn die son weer vol hoop
As jy glinster
Laat jy my hart van vreugde kook
En as jou oë
So deur my siel kyk
Maak jy my van voor af weer skatkis ryk
En ek sê siel oh hartedief
Jy't my linker atrium tot regter ventrikel
Van die vena cava inferior tot bo by die aorta
En pulmonêre arterie gesteel
Maar dis okay, want jy's die een waarmee ek
Ja jy's die een waarmee ek
Die res van, van my lewe wil deel
Ohhh...
Jy's asemrowend mooi vir my
En jy maak my wêreld so so bly
Jou hart van goud
En jou positiewe gees
Maak my van voor af verlief, oh my skat
Jy's 'n fees
En ek sê siel oh hartedief
Jy't my linker atrium tot regter ventrikel
Van die vena cava inferior tot bo by die aorta
En pulmonêre arterie gesteel
Maar dis okay, want jy's die een waarmee ek
Ja jy's die een waarmee ek
Die res van, van my lewe wil deel
Ohhh...
Jy't my hart gesteel
Hey hey hey
Hey hey hey
Van my lewe wil deel
Hey hey hey
Hey hey hey
Hey hey hey
Hey hey hey
En ek sê siel oh hartedief
Jy't my linker atrium tot regter ventrikel
Van die vena cava inferior tot bo by die aorta
En pulmonêre arterie gesteel
Maar dis okay, want jy's die een waarmee ek
Ja jy's die een waarmee ek
Die res van, van my lewe wil deel
Writer(s): Bernice Van Der Westhuizen, Jacomien De Villiers, Lourens Peterson
Bernice West explained "Die Hart" by saying, "Vir my is dit iets baie algemeen waarmee almal sal kan relate, want meeste van ons se harte was al gesteel of al was jy dalk nooit so erg verlief nie het jy dalk al so hard gecrush dat dit vir jou voel of jou hart gesteel is. Ek glo die publiek sal dit met oop hande kan ontvang en daarvan hou omrede dit baie relatable is, en dit 'n fun, up-beat lied is en die lirieke is iets vars op die Suid-Afrikaanse mark se oor."
The
music video for this song, published on the 12th of June 2020, was described by Bernice West as such,
"Ons het gewerk met dit wat ons gehad het en ons het by ons situasie aangepas, ons het baie fun gehad op stel al was ons net drie mense en die idee was geïnspireer deur my en Jannes Erasmus. Die lockdown het veroorsaak dat Jannes en Daniel Rademeyer hulle kreatiwiteit op 'n ander level moes toets om die video moontlik te maak en hulle moes slim edit om dit steeds catchy en vars te laat lyk."
- AZLyrics
- B
- Bernice West Lyrics
album:
"Net Geleen" (2020)