"Ons Is Familie" lyrics
Bernice West, Emo Adams, Appel, Leah, Biggy, Jo Black, Jan Bloukaas, Danny Smoke, Early B & Cheswyn Ruiters Lyrics
"Ons Is Familie"
Jy was al daar toe ek nog klein was, ek het nêrens in gepas
Ek wou wegvlug na n sterlig waar Jy vir my oppas!
Jy was my toevlug by jou was veilig
My begin en my einde Jy was net myne
En ons het stil gehou by nog n storie langs die pad
En ons het terug gekyk... hoe ons moes hande vat
Ons het so vêr gekom, ons het boeke vol geskryf
Ons het mekaar leer ken, ek het van Jou gehou
Ek noem Jou my huis, net af in die straat...
Val oor my Voete vir jou
Net soos daai eerste dag
Toe jy sê ek is joune
(Ek noem jou)
Ek noem jou my huis, net af in die straat...
Kyk wat lê agter ons, ons het dit saam gebou
Bly nog n bietjie, ons is familie
Ons is familie
Ek wou myself wees, dit kon ek net by jou wees...
Jy het my liefdestaal so goed verstaan
Vir jou wou ek my tyd gee, wou jou meer vertel
Oor hoe jy elke liewe oomblik so die moeite werd kon maak
En ek het weg geraak in Jou
In die storieboek van my en Jou
Ek noem Jou my huis, net af in die straat...
Val oor my Voete vir jou
Net soos daai eerste dag
Toe Jy sê ek is joune
Ek noem jou my...
Ek noem jou my huis, net af in die straat...
Kyk wat lê agter ons, ons het dit saam gebou
Bly nog n bietjie, ons is familie
Ons is familie
Ek noem Jou my huis, net af in die straat...
Val oor my Voete vir jou
Net soos daai eerste dag
Toe Jy sê ek is joune
(Ek noem jou my...)
Ek noem jou my huis, net af in die straat...
Kyk wat lê agter ons, ons het dit saam gebou
Bly nog n bietjie, ons is familie
Ons is familie
Jy was al daar toe ek nog klein was, klein
Was
Maar nou's jy myne, myne
Kyk wat lê agter ons, ons het dit saam gebou
Bly nog n bietjie, ons is familie
Thanks to Retief for correcting these lyrics.
- AZLyrics
- B
- Bernice West Lyrics
album:
"Net Geleen" (2020)