"14/01/2023" lyrics

"14/01/2023"

Ek vir jou op die langpad
By jou staan en jou hand vat
Veilig by jou
'N Huisie saam jou bou
Vir jou staan as jy omval
My alles gee en jou ophelp as jy my die kans gee
En jy jou lewe aan my toevertrou

Want twee werk beter saam as een
Mag die Here hierdie liefde seën
En ons al twee weer bymekaar kan leer
Deur goed en sleg by jou staan
Want twee werk beter saam as een
Mag die Here hierdie liefde seën
En ons al twee weer bymekaar kan leer
Deur goed en sleg mekaar deur die lewe bring
Ek belowe
Ek bly
Ek bly
Oooh

'N Generasie saam jou maak
Vir jou bid as jy moeg raak en plek maak vir Hom
Ons storie saam Hom bou
By jou bly en in een praat
Genoeg maak en met jou deel
In eenheid met jou seël
En die Here altyd binne hou

Want twee werk beter saam as een
Mag die Here hierdie liefde seën
En ons al twee weer bymekaar kan leer
Deur goed en sleg by jou staan
Want twee werk beter saam as een
Mag die Here hierdie liefde seën
En ons al twee weer bymekaar kan leer
Deur goed en sleg mekaar deur die lewe bring
Ek belowe
Ek bly
Ek bly
Oooh

Want twee werk beter saam as een
Mag die Here hierdie liefde seën
En ons al twee weer bymekaar kan leer
Deur goed en sleg by jou staan
Want twee werk beter saam as een
Mag die Here hierdie liefde seën
En ons al twee weer bymekaar kan leer
Deur goed en sleg mekaar deur die lewe bring
Ek belowe
Ek bly
Ek bly
Oooh

En ek bid
My hart se gebed vir jou
Dat die Here jou seën
Dat die Here jou in Sy arms toevou
En ek bid
Vir jou
Mag die Here jou gee
Wat jou hart begeer
En jy net moed hou
Want ek bly bid vir jou