"Vir Iemand Soos Jy" lyrics

"Vir Iemand Soos Jy"

Dis nie meer soos dit was nie
Oh-oh-oh
Dit wat was kan nie meer pas nie
Oh-oh
Die eenvoud is verby
Die wêreld sal baklei
Vir 'n siel so
Ongerep soos jy

Maar God aanvaar jou vir wie jy is
Oh-oh-oh
Al wil die wêreld jou vrede blus
Want God sal aanhou baklei
Vir 'n siel soos jy
Deur sy waarheid
Word jy bevry

Want jy is myne
Oh-oh-oh
En ek het jou lief
Oh-oh
Die wêreld glo dalk anders
Maar vir my bly jy besonders
By my
Sal jy vrede kry, yeah

Jy is myne
Oh-oh-oh
En ek het jou lief
Oh-oh
Die wêreld glo dalk anders
Maar vir my bly jy besonders
Ek sal
Aanhou baklei
Vir iemand soos jy

Laat gaan van dit wat die wêreld sê
Oh-oh-oh
Want is dit regtig wat jy wil hê?
Oh-oh
Hy het vir jou gekom
Daar's oorwinning in Hom
Jy is meer as
Goed genoeg vir God, yeah

Want jy is myne
Oh-oh-oh
En ek het jou lief
Oh-oh
Die wêreld glo dalk anders
Maar vir my bly jy besonders
By my
Sal jy vrede kry, yeah

Jy is myne
Oh-oh-oh
En ek het jou lief
Oh-oh
Die wêreld glo dalk anders
Maar vir my bly jy besonders
Ek sal
Aanhou baklei
Vir iemand soos jy

Vir iemand soos jy
Vir iemand soos jy
Sal ek aanhou baklei
Oh

Daar is geen vrees
In perfekte liefde nie
Perfekte liefde
Dryf alle vrees uit
Daar is geen vrees
In perfekte liefde nie
Perfekte liefde
Dryf alle vrees uit

Want jy is myne
Jy is myne
Oh-oh-oh
En ek het jou lief
En ek het jou lief
Oh-oh
Die wêreld glo dalk anders
Maar vir my bly jy besonders
By My
Sal jy vrede kry, yeah

Jy is myne
Jy is myne
Oh-oh-oh
En ek het jou lief
Oh-oh
Die wêreld glo dalk anders
Maar vir my bly jy besonders
Ek sal
Aanhou baklei
Vir iemand soos jy