"As Ons Soen" lyrics
"As Ons Soen"
Laat aand
Net na twaalf
Die wind wil
Met my saam praat
Oor wat ek voel
Oor wat ek voel
Ek dink aan
Jou en my
Wat saam die
Storie kan skryf
Voel jy wat ek voel?
Ons is bedoel, oh
Ek doen
Ek doen
Ek doen
Ek doen
Ek knyp my oë toe as ons soen
En ek
Ek kan nie hiervoor wag nie, ah
Ek voel dit as jy my vas hou
My saggies soen
Hier op my wang
En iets gebeur
As ons soen
Ja, en iets gebeur
As ons soen
Onwerklik
'N Gevoel wat ek met my
Saam dra
As ek dink dat jy ook
Dieselfde voel
Dieselfde voel
Dis Hemel
Met jou by my
'N Leeftyd
Sal ek kan bly
My alles gee
Vir ons om te wees
Ek doen
Ek doen
Ek doen
Ek doen
Ek knyp my oë toe
As ons soen
En ek
Ek kan nie hiervoor wag nie, ah
Ek voel dit as jy my vas hou
My saggies soen
Hier op my wang
En iets gebeur
As ons soen
Ja en iets gebeur
As ons soen
Ek doen
Ek doen
Ek doen
Ek doen
Ek knyp my oë toe
As ons soen
En ek
Ek kan nie hiervoor wag nie, yeah
Ek voel dit as jy my vas hou
My saggies soen
Hier op my wang
En iets gebeur
As ons soen
Yeah, yeah
Ja en iets gebeur
As ons soen
- AZLyrics
- B
- Bernice West Lyrics
album:
"IDENTI"TYD"" (2024)