"God Van Die Storm" lyrics
"God Van Die Storm"
Ah-ah-ah-oh
Mag niks jou eendag weer ryk maak
Mag vaal weer kleur aan jou gee
As ek my kop optel mag ek dalk net iets leer
'N Goeie lewe kom ook met donderweer
Mag jou woorde weer val op gesonde ore
Mag jou swaarkry tussen sonlig verdwyn
As jy jou kop optel mag jy dalk net iets leer
In die boek van die lewe is jou naam ingraveer
Ingraveer
Ingraveer
Oooh
Hey jy jy
Hey jy jy heeeyyy
Oooh
Hy's daar in die donderweer
Hy's daar as jou hart in een vou
Hy's daar in jou grootste seer
Hy's daar want Hy's die God van die storm
Mag jou waarde weer bou in God se woorde
Mag jou trane weer al jou seer weg was
As jy jou kop optel mag jy dit net meer weet
Perfek is jy in jou moederskoot geweef
Mag jou drome weer vloei in oormaat
Mag jou vrede weer huis by jou maak
As jy jou kop optel mag jy net in dit tree
Jou identiteit in God vas geweef
Vas geweef
Vas geweef
Hy's die God van die storm, Hy breek die norm
Hy's die oog van die storm in jou
Hy's die God van die storm, Hy breek die norm
Hy's die oog van die storm in jou
Hy's die God van die storm, Hy breek die norm
Hy's die oog van die storm in jou
Hy's die God van die storm, Hy breek die norm
Hy's die oog van die storm in jou
Hy's daar in die donderweer
Hy's daar as jou hart in een vou
Hy's daar in jou grootste seer
Hy's daar want Hy's die God van die storm
Hy's daar in die donderweer
Hy's daar as jou hart in een vou
Hy's daar in jou grootste seer
Hy's daar want Hy's die God van die storm
Hy's die God van die storm, Hy breek die norm
Hy's die oog van die storm in jou
Hy's die God van die storm, Hy breek die norm
Hy's die oog van die storm in jou
- AZLyrics
- B
- Bernice West Lyrics
album:
"IDENTI"TYD"" (2024)