"Die Herlewing Is Hier" lyrics

"Die Herlewing Is Hier"

Ooh-oh hier brand 'n vuur hier binne my
Ek sal nie langer stil kan bly
Ek dra Sy naam, ek is vry
Ek sal nie langer stil kan bly
Ons sal sing en ons sal spring
Om al die lof aan U te bring
U het my lief U ken my naam
Die graf is leeg U't opgestaan

Die herlewing is hier
Die herlewing is hier
Elke knie sal buig
Elke tong sal getuig
Die herlewing is hier
Die herlewing is hier
Elke knie sal buig
Elke tong sal getuig

Here Jesus ek bely
Kom wees die lig hier binne my
Kom was my skoon kom maak my vry
My lewe is aan U gewy

Die herlewing is hier
Die herlewing is hier
Elke knie sal buig
Elke tong sal getuig
Die herlewing is hier
Die herlewing is hier
Elke knie sal buig
Elke tong sal getuig

Al julle volke klap julle hande, juig tot eer van God
Al julle volke klap julle hande, juig tot eer van God
Al julle volke klap julle hande, juig tot eer van God
Al julle volke klap julle hande, juig tot eer van God

Die herlewing is hier
Die herlewing is hier
Elke knie sal buig
Elke tong sal getuig
Die herlewing is hier
Die herlewing is hier
Elke knie sal buig
Elke tong sal getuig

Die herlewing is hier
Die herlewing is hier
Elke knie sal buig
Elke tong sal getuig
Die herlewing is hier
Die herlewing is hier
Elke knie sal buig
Elke tong sal getuig