"Swakopmund" lyrics
Bernice West & Arnold De Wet Lyrics
"Swakopmund"
As ek sien hoe die son in die see inval
As ek sien hoe die dag in die nag verval
Sal ek luister vir 'n stem in die donker
Sal ek luister want my siel is honger
Ek's honger
Ek's honger
En dit help nie om te veg nie
Want die honger gaan nooit weg nie
Kom
Praat met my in 'n dorre plek
Vertel my ek's 'n vriend
Vertel my dat ek iemand is vir joooouu
Joooouuuu
Ooooh
Ooooh
As die son die woestyn deur die blou lug brand
As die wind baklei met die see en sand
Sal ek luister vir die salf aan my wonde
Sal ek luister
Want my siel is honger
Ek's honger
Ek's honger
En dit help nie om te veg nie
Want die honger gaan nooit weg nie
Kom
Praat met my in 'n dorre plek
Vertel my ek's 'n vriend
Vertel my dat ek iemand is vir joooouu
Joooouuuu
Ooooh
Ooooh
Ek's honger
Ek's honger
En dit help nie om te veg nie
Want die honger gaan nooit weg nie
Kom
Praat met my in 'n dorre plek
Vertel my ek's 'n vriend
Vertel my dat ek iemand is vir
Joooouuuu
- AZLyrics
- B
- Bernice West Lyrics
album:
"IDENTI"TYD"" (2024)