"Hemel & Hel" lyrics

Riaan Benadé & Demi Lee Moore Lyrics

"Hemel & Hel"

Vertel my jou sere
Vertel my die dieptes van jou hart
Vertel my die kere
Wat ek jou mal kon maak
En as jy wil hê ek moet gaan
Gaan jy harder moet probeer

Want ek is joune en jy is myne
Dis ons lot my lief
Al is ek joune en jy ook myne
Wens ek niemand dief jou in die nag (Ooh)
Ek bring jou veilig môre terug
Want as ek ons storie vir my vriende vertel
Is jy my hemel en my hel

Voel jy net vere?
Of is jy nog lief soos gisteraand
Deel ons nou klere?
Jy kan jou eie T-shirts dra
En as jy wil hê ek moet gaan
Gaan jy harder moet probeer

Want ek is joune en jy is myne
Dis ons lot my lief
Al is ek joune en jy ook myne
Wens ek niemand dief jou in die nag (Ooh)
Ek bring jou veilig môre terug
Want as ek ons storie vir my vriende vertel
Is jy my hemel en my hel

Ek sal jou nooit verstaan nie
Ek sal ook nooit beter as jy kry nie
Dalk probeer ons hopeloos teveel vas te hou
Om vas te hou

Want ek is joune en jy is myne
Dis ons lot my lief
Al is ek joune en jy ook myne
Wens ek niemand dief jou in die nag (Ooh)
Ek bring jou veilig môre terug
Want as ek ons storie vir my vriende vertel
Is jy my hemel en my hel
As ek ons storie vir my vriende vertel
Is jy my hemel en my hel