"Ken Jy Die Land" lyrics

Riaan Benadé & Franna Benadé Lyrics

"Ken Jy Die Land"

Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Land met sy berge terasse gekroon
Land met sy vlaktes so wyd en so vry
Ai dis die land, dis die wêreld vir my

Ja, ek ken die land waar die boerevolk woon
Land met sy berge terasse gekroon
Land met sy ruimtes, my mense so dra
Ai dis die land, dis my Suid-Afrika

Ken jy die land
Ken jy die land
Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Ai dis my land, dis my Suid-Afrika

Ken jy die land met sy sonlig, sy veld
Land met sy spore van voortrekkerheld
Land met sy stemme, diep stemme wat vra
Ai dis die land, my Suid-Afrika

Ken jy die land
Ken jy die land
Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Ai dis my land, dis my Suid-Afrika
Ai dis my land, dis my Suid-Afrika

Waar die boerevolk woon
Word terasse gekroon
Ken jy die land met sy sonlig en veld
Waar diep stemme nog vra
Hoe word ons mense gedra
Spore van voortrekkeerheld

Ken jy die land
Ken jy die land
Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Ai dis my land, dis my Suid-Afrika
Ai dis my land, dis my Suid-Afrika

Laat Heer, U seën op hul daal
U guns uit sion hul bestraal
U wat beveel en dit geskied
Wil Heer, U seën oor hul gebied