"Leuenaar" lyrics
"Leuenaar"
Ek het jou vel gevoel onder daai bloekomboomskaduwee
En die sweet sit sag
En jy vertel 'n soen sonder 'n hoekom maar vertel my weer
Want die sweet sit sag
So komma nader
Vra my die punt van hoe jou uitroepteken op my bors
En los daai skade vir later
Ek dink jy weet ek weet jy weet hoe les jy my dors
Jy's dalk 'n leuenaar
Maar jy spaar my die seer soos 'n bedrieër
Hoe wen ons alweer? Jy's 'n verraaier
Want jy verraai als vir my
Jy's soos 'n dief in die nag want jy steel elke deel van my
Ek het al hel gevoel so hoekom voel dit soos hemel dié
Wel die sweet sit sag
En ek voorspel jou soen gaan my nog baie dra, so bring dit hier
Sing die donker nag
Mmh so komma nader
Vra my die punt van hoe jou uitroepteken op my bors
Ek het al skade maar later
Gaan jy nog sien hoe jou maniere les aan my dors
Jy's dalk 'n leuenaar
Maar jy spaar my die seer soos 'n bedrieër
Hoe wen ons alweer? Jy's 'n verraaier
Want jy verraai als vir my
Jy's soos 'n dief in die nag want jy steel elke deel van my
'n Deel van my
'n Deel van my ('n Deel van my)
Mmh deel van my
Ek het jou vel gevoel onder daai bloekomboomskaduwee
En die sweet sit sag
Jy's dalk 'n leuenaar
Maar jy spaar my die seer soos 'n bedrieër
Hoe wen ons alweer? Jy's 'n verraaier
Want jy verraai als vir my
Jy's soos 'n dief in die nag want jy steel elke deel
Jy's dalk 'n leuenaar
Maar jy spaar my die seer soos 'n bedrieër
Hoe wen ons alweer? Jy's 'n verraaier
Want jy verraai als vir my
Jy's soos 'n dief in die nag want jy steel elke deel van my
- AZLyrics
- R
- Riaan Benadé Lyrics