"Myne" lyrics

"Myne"

Sy's oppie dansvloer soos 'n warrelwind
Blommekind, kan jy om my boer
Want ek wil sien wat jy het
Lei my, wys my alles wat ek kort
Vat jou tyd asof ons jonger word

So Bokkie draai daai lippe dwars
Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was
Sit jou lyf styf teen myne
Ek hoop jy weet
Ek hou wat ek kan beetkry
Elke bout kort 'n moer
Jy lyk soos myne
Elke bout kort 'n moer
Jy lyk soos myne

Maak los my knope
Want dis warm in hierdie ding
Soos 'n stroper wil ek jou silos toe vat
Lei my, wys my alles wat ek kort
Vat jou tyd asof ons jonger word

So Bokkie draai daai lippe dwars
Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was
Sit jou lyf styf teen myne
Ek hoop jy weet
Ek hou wat ek kan beetkry
Elke bout kort 'n moer
Jy lyk soos myne
Elke bout kort 'n moer
Jy lyk soos myne

Checkit uit, ek en jy's gebyt
Daar's genoeg tyd om die reuk af te spuit
Feite
Jou pakkie raak nie eers die grond nie, ek's nie bont nie
Maar jy lyk nie soos die lont nie, jy's die bom
Ek's die tom tom
GPS me 'n vles tot die res van ons storie
Hoor hier, kom 'n bietjie nader
Ek's kersvader
Sit op skoot soos lood jou bout het fout
Is sy nie alleen nie
Soek sy nie 'n reun nie?
Wel ek is 'n boer
AKA jou moer

So Bokkie draai daai lippe dwars
Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was
Sit jou lyf styf teen myne
Ek hoop jy weet
Ek hou wat ek kan beetkry
Elke bout kort 'n moer
Jy lyk soos myne
Elke bout kort 'n moer
Jy lyk soos myne

So Bokkie draai daai lippe dwars
Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was
Sit jou lyf styf teen myne
Ek hoop jy weet
Ek hou wat ek kan beetkry
Elke bout kort 'n moer
Jy lyk soos myne
Elke bout kort 'n moer
Jy lyk soos myne